Lewis Black

Lewis Black
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lewis Niles Black
Geboorte 30 Augustus 1948 (1948-08-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lewis Black (gebore 30 Augustus 1948) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jacob's Ladder (1990), Accepted (2006), Man of the Year (2006), en Inside Out (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy